Radikaal in Christus – Inleiding
Het jy al ooit gewonder of Christenskap radikaal is? In die goeie sin, nie die slegte bom-opblasende “radicals” nie, maar radikaal in die sin van dat om Jesus te volg en Sy dissipel te wees, is radikaal. Kom ek wys jou: Terwyl hulle op pad was, sê iemand vir Hom: “Ek sal U volg waar […]